Aksel Hennie

Aksel Hennie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 29 Oktober 1975 (1975-10-29)
Nasionaliteit Noors
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aksel Hennie (gebore 29 Oktober 1975) is 'n Noorse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Uno (2004), Headhunters (2011), en Hercules (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy